Thursday, 3 August 2017

Verskuilde kuns

Dit is geen tydmors om skeppend besig te wees nie, in teendeel, jy is besig om te wees wat God jou geskape het om te wees!


‘n Vrou se werk: roeping vs beroep

Baie vrouens worstel met die besluit om te werk of nie te werk nie (beroep beoefen) veral wanneer daar kindertjies in die gesin begin aankom. Tydens hierdie bespreking wil ons kyk wat die Bybel vir ons leer oor die vrou, werk asook ons rol as vrouens vir ons mans, ma’s vir ons kinders en werkers in ons huis. Lees meer

Hoe maak ek my huis mooi

Wat maak van 'n huis 'n woning?
Kliek hier om meer uit te vind.